Ricky Champ (gebore 1 Julie 1980) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The World's End (2013) en Mortdecai (2015), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en The Royal Bodyguard (2011).

Filmografie Rolprente 2007: Hotel Very Welcome 2013: The World's End 2015: Mortdecai

Televisiereekse 2010: Him & Her 2011: Game of Thrones 2011: The Royal Bodyguard 2015: Crims

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980