James Chalmers (gebore September 1974) is 'n Engelse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Current War (2017) en Kill Ben Lyk (2018).

Filmografie Rolprente 2017: The Current War 2018: Kill Ben Lyk

Video's 2014: Monitor

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu