Kathryn Pogson (gebore 1954) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Company of Wolves (1984), Brazil (1985), Captain Jack (1999), en Breakfast on Pluto (2005).
Filmografie Rolprente 1984: The Company of Wolves 1985: Brazil 1999: Captain Jack 2005: Breakfast on Pluto
Televisiereekse 1991: Paul Merton: The Series
Televisierolprente 1986: The Happy Valley
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu