Anna Quayle (gebore 6 Oktober 1932) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Hard Day's Night (1964), Casino Royale (1967), en Chitty Chitty Bang Bang (1968), en in die televisiereeks The Avengers (1961).
Filmografie Rolprente 1964: A Hard Day's Night 1967: Casino Royale 1967: Smashing Time 1968: Chitty Chitty Bang Bang 1974: Mistress Pamela 1978: Adventures of a Plumber's Mate
Televisiereekse 1961: The Avengers 1969: Girls About Town 1969: Join Jim Dale 1972: Grubstreet 1973: What's My Line? 1982: Father Charlie
Televisierolprente 1978: The Light Princess 1987: Kin of the Castle
Video's 2002: Things They Said Today
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019