Eva Pope (gebore 16 November 1967) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Silent Witness (1996), Waterloo Road (2006), Law & Order: UK (2009), en Hetty Feather (2015).
Filmografie Rolprente 2008: Searching 2011: Being Sold Ravenscar
Televisiereekse 1994: Men of the World 1996: Silent Witness 1999: Four Fathers 2005: Vincent 2006: Waterloo Road 2006: Sorted 2006: Strictly Confidential 2009: Law & Order: UK 2011: 32 Brinkburn Street 2015: Hetty Feather 2015: Deep Cuts
Video's 2006: Shadow Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense