Mavis Pugh (25 Junie 1914 – 6 Desember 2006) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Are You Being Served? (1972), Fawlty Towers (1975), Hi-de-Hi! (1980), en You Rang, M'Lord? (1988).

Filmografie Televisiereekse 1972: Are You Being Served? 1975: Fawlty Towers 1979: Spooner's Patch 1980: Hi-de-Hi! 1981: Sorry! 1988: You Rang, M'Lord?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu