Sarah Patterson (gebore 22 April 1972) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Company of Wolves (1984), Snow White (1987), Do I Love You? (2002), en Tick Tock Lullaby (2007).
Filmografie Rolprente 1984: The Company of Wolves 1987: Snow White 2002: Do I Love You? 2007: Tick Tock Lullaby
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's