Charlotte Lewis (gebore 7 Augustus 1967) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Golden Child (1986), Storyville (1992), en Men of War (1994), en in die televisiereeks Broken Badges (1990).
Filmografie Rolprente 1986: The Golden Child 1988: Dial: Help 1989: Tripwire 1990: Stranger in the House 1991: Healing Hurts 1992: Storyville 1994: Men of War 1995: Decoy 1996: Navajo Blues 1999: Every Dog Has Its Day 2003: Hey DJ Lost Angelas
Televisiereekse 1990: Broken Badges
Televisierolprente 1991: Bare Essentials
Video's 2016: An Unsafe Place: Making 'Men of War'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu