Louise Lombard (gebore 13 September 1970) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tale of the Mummy (1998) en Hidalgo (2004), en in die televisiereekse The House of Eliott (1991) en NCIS (2003).

Filmografie Rolprente 1988: Twice Upon a Time 1998: Tale of the Mummy 1999: After the Rain 2001: Diggity's Treasure 2002: Claim 2004: Hidalgo 2004: Countdown

Televisiereekse 1991: The House of Eliott 1996: Bodyguards 1996: Shakespeare Shorts 2003: NCIS 2018: Shadow Wolves

Televisierolprente 1993: Shakers 1993: Clive James on 1993 1999: Esther 2003: War Stories 2003: Second Nature 2007: Judy's Got a Gun 2008: Kiss of Death 2009: The Selection 2012: Dripping in Chocolate 2015: Dangerous Lessons Michael Vey: The Prisoner of Cell 25

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu