Geraldine McNulty is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse How Do You Want Me? (1998), My Hero (2000), en Supergirly (2001).

Filmografie Televisiereekse 1991: Murder Most Horrid 1992: TV Squash 1998: How Do You Want Me? 2000: My Hero 2001: Supergirly 2001: Mr Charity 2002: People and Other Weird Creatures 2006: Dogtown

Televisierolprente 2004: The Bunk Bed Boys

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu