Phoebe Nicholls (gebore 7 April 1957) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Elephant Man (1980), The Missionary (1982), FairyTale: A True Story (1997), en Transformers: The Last Knight (2017).
Filmografie Rolprente 1980: The Elephant Man 1982: The Missionary 1997: FairyTale: A True Story 2016: Starfish 2017: Transformers: The Last Knight
Televisiereekse 1978: Bless Me Father
Televisierolprente 1980: Blade on the Feather 1983: Bouncing Back 1984: Hay Fever 1987: Gentry 1999: Second Sight
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense