Cindy O'Callaghan (gebore 18 Oktober 1956) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bedknobs and Broomsticks (1971) en Hanover Street (1979), en in die televisiereekse Fox (1980) en EastEnders (1985).

Filmografie Rolprente 1971: Bedknobs and Broomsticks 1979: Hanover Street

Televisiereekse 1972: Thursday's Child 1980: Fox 1983: Now and Then 1985: EastEnders 1985: Gems 1991: Specials

Televisierolprente 1996: A Secret Slave

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse sielkundiges Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu