Annabel Mullion (gebore 1969) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mission: Impossible (1996) en in die televisiereekse Jonathan Creek (1997) en Wallander (2008).
Filmografie Rolprente 1996: Mission: Impossible 2011: Mother's Milk
Televisiereekse 1997: Jonathan Creek 2008: Wallander
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu