Jennie Linden (gebore 8 Desember 1939) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dr. Who and the Daleks (1965) en Women in Love (1969), en in die televisiereeks Sherlock Holmes (1964).
Filmografie Rolprente 1964: Nightmare 1965: Dr. Who and the Daleks 1969: Women in Love 1974: Old Dracula 1974: Pogled iz potkrovlija 1975: Hedda
Televisiereekse 1964: Sherlock Holmes 1966: Foreign Affairs 1966: You Can't Win 1969: Galton and Simpson Comedy 1972: The Frighteners 1976: Little Lord Fauntleroy 1981: The House on the Hill 1983: Partners in Crime 1983: The Home Front 1984: Sharing Time
Televisierolprente 1963: The Hooded Terror 1979: A Deadly Game 1983: Pepys and So to Bed
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense