Emily Lloyd (gebore 29 September 1970) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wish You Were Here (1987), Cookie (1989), A River Runs Through It (1992), en Welcome to Sarajevo (1997).

Filmografie Rolprente 1987: Wish You Were Here 1989: Cookie 1989: In Country 1990: Chicago Joe and the Showgirl 1991: Scorchers 1992: A River Runs Through It 1995: Under the Hula Moon 1996: When Saturday Comes 1997: Welcome to Sarajevo 1998: Boogie Boy 1998: Woundings 2002: The Honeytrap

Televisiereekse 1995: The Clive James Show

Televisierolprente 2003: Riverworld

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense