Mary Germaine (gebore 28 Maart 1933) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Laughter in Paradise (1951), Where's Charley? (1952), House of Blackmail (1953), en The Green Buddha (1954).

Filmografie Rolprente 1951: Laughter in Paradise 1952: Where's Charley? 1952: The Floating Dutchman 1952: The Night Won't Talk 1953: House of Blackmail 1953: Flannelfoot 1954: The Green Buddha

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu