Kate Hardie (gebore 26 April 1969) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mona Lisa (1986) en The Krays (1990), en in die televisiereeks Screenplay (1986).
Filmografie Rolprente 1983: Runners 1986: Mona Lisa 1989: Conspiracy 1990: The Krays 1992: Under the Sun 1999: Heart 2000: The Announcement 2000: Die Helden
Televisiereekse 1986: Screenplay 2006: Body Image 2012: Playhouse Presents
Televisierolprente 1994: Open Fire 1995: Beyond Reason 2011: The Boarding School Bomber
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse dramaturge Kategorie:Geboortes in 1968