Emma Walton Hamilton (gebore 27 November 1962) is 'n Engelse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Micki + Maude (1984), Blind Date (1987), en Switch (1991), en in die televisiereeks Julie's Greenroom (2017).

Filmografie Rolprente 1984: Micki + Maude 1987: Blind Date 1991: Switch

Televisiereekse 2017: Julie's Greenroom

Video's 2014: The Very Fairy Princess

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu