Lesley Goldie is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Love Thy Neighbour (1973) en The Best of Benny Hill (1974), en in die televisiereekse Father Dear Father (1968) en Tales of the Unexpected (1979).

Filmografie Rolprente 1973: Love Thy Neighbour 1974: The Best of Benny Hill

Televisiereekse 1968: Father Dear Father 1968: The Jimmy Tarbuck Show 1979: Tales of the Unexpected

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu