Ruth Gemmell (gebore 2 Januarie 1967) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fever Pitch (1997) en F (2010), en in die televisiereekse Primeval (2007) en Utopia (2013).

Filmografie Rolprente 1991: Who Needs a Heart 1997: Fever Pitch 2006: January 2nd 2010: F

Televisiereekse 1996: Short Sharp Shocks 1999: Four Fathers 2007: Primeval 2013: Utopia 2015: Home Fires

Televisierolprente 1999: The Alchemists 2004: Tracy Beaker's 'The Movie of Me'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu