Hilary Dwyer (6 Mei 1945 – April 2020) was 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Oblong Box (1969), The File of the Golden Goose (1969), Wuthering Heights (1970), en Fortress (1985).

Dood Dwyer sterf in April 2020 weens komplikasies in die wêreldwye koronaviruspandemie.

Filmografie Rolprente 1968: Witchfinder General 1969: The Oblong Box 1969: The File of the Golden Goose 1970: Wuthering Heights 1970: Cry of the Banshee 1985: Fortress 1988: Criminal Law 1995: An Awfully Big Adventure

Televisiereekse 1969: Hadleigh 1972: The Challengers 1972: Villains

Televisierolprente 1998: Frenchman's Creek

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020