Leonie Elliott (gebore 15 April 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Black Mirror (2011) en Call the Midwife (2012).
Filmografie Televisiereekse 2011: Black Mirror 2012: Call the Midwife 2013: Ones N Twos
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu