Barbara Ferris (gebore 27 Julie 1942) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Having a Wild Weekend (1965), Interlude (1968), en A Nice Girl Like Me (1969), en in die televisiereeks All in Good Faith (1985).
Filmografie Rolprente 1964: Children of the Damned 1964: The Girl-Getters 1965: Having a Wild Weekend 1968: Interlude 1969: A Nice Girl Like Me 1989: A Chorus of Disapproval
Televisiereekse 1958: Rush Hour 1965: A Slight Case of... 1985: All in Good Faith
Televisierolprente 1980: For Services Rendered
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu