Eileen Davies (gebore 23 September 1948) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Vera Drake (2004), Sightseers (2012), The Theory of Everything (2014), en High-Rise (2015).

Filmografie Rolprente 2004: Vera Drake 2012: Sightseers 2014: The Theory of Everything 2015: High-Rise 2016: FirstBorn 2018: Welcome to Mercy

Televisiereekse 1979: Kids 2011: Chickens

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu