Angela Down (gebore 15 Junie 1946) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mahler (1974) en Emma (1996), en in die televisiereeks Take Three Girls (1969).
Filmografie Rolprente 1974: Mahler 1996: Emma 2004: The Face at the Window
Televisiereekse 1969: Take Three Girls 1978: Scorpion Tales 1981: It Takes a Worried Man 1982: Take Three Women
Televisierolprente 1981: All's Well That Ends Well
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu