Bunty Bailey (gebore 23 Mei 1964) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dolls (1987), Rock and the Money-Hungry Party Girls (1988), Glitch! (1988), en Spellcaster (1988).

Filmografie Rolprente 1987: Dolls 1988: Rock and the Money-Hungry Party Girls 1988: Glitch! 1988: Spellcaster

Televisiereekse 2002: Never Mind the Buzzcocks

Video's 1985: A-Ha: Take on Me 1985: A-ha: The Sun Always Shines on T.V. 1991: A-ha: Headlines and Deadlines - The Hits of A-ha 2003: Essential Music Videos: Hits of the '80s

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu