Rosalind Bennett (gebore 13 Mei 1966) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Innocent Lies (1995) en Restoration (1995), en in die televisiereeks Growing Rich (1992).

Filmografie Rolprente 1995: Innocent Lies 1995: Restoration 1996: Guardians

Televisiereekse 1992: Growing Rich 1999: An Evil Streak

Televisierolprente 1991: Smack and Thistle 1992: Growing Rich 1992: Incident in Judaea

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu