Amanda Boxer (gebore 1948) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saving Private Ryan (1998), United 93 (2006), en Malice in Wonderland (2009).
Filmografie Rolprente 1998: Saving Private Ryan 2005: American Skin 2: Eagles Gathering 2005: Song of Songs 2006: United 93 2009: Malice in Wonderland
Televisiereekse 1976: Victorian Scandals 1997: Chalk
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu