Viva Birkett (14 Februarie 1887 – 27 Junie 1934) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Trilby (1914) en The Life of Lord Byron (1922).
Filmografie Rolprente 1914: Trilby 1922: The Life of Lord Byron
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1934 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu