Samantha Beckinsale (gebore 23 Julie 1966) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse London's Burning (1988), Magic Grandad (1993), en Duck Patrol (1998).
Filmografie Televisiereekse 1988: London's Burning 1993: Magic Grandad 1993: Time After Time 1995: The World of Lee Evans 1998: Duck Patrol 2001: McCready and Daughter
Televisierolprente 2001: Out of the Ashes 2005: Marian, Again
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu