Marion Bailey (gebore 1959) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I'll Be There (2003), Vera Drake (2004), Mr. Turner (2014), en Allied (2016).

Filmografie Rolprente 1994: Don't Get Me Started 1999: Nasty Neighbours 2003: I'll Be There 2004: Vera Drake 2014: Mr. Turner 2016: Allied 2016: National Theatre Live: The Deep Blue Sea Brighton

Televisiereekse 1975: The Girls of Slender Means 1985: Summer Season

Televisierolprente 1983: Meantime 1984: Raspberry 1987: Way Upstream 1988: Coppers

Video's 2014: Mr. Turner: The Many Colours of Mr. Turner

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu