Charlotte Alexandra (gebore 19 November 1954) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Immoral Tales (1973), A Real Young Girl (1976), Emmanuelle 3 (1977), en Spookies (1986).

Filmografie Rolprente 1973: Immoral Tales 1976: A Real Young Girl 1977: Emmanuelle 3 1986: Spookies

Televisiereekse 1983: Just Good Friends

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu