Linda Armstrong is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Heartbeat (1992), Bugs (1995), en The Royal (2003).

Filmografie Televisiereekse 1992: Heartbeat 1995: Bugs 2003: The Royal

Televisierolprente 2000: Rough Treatment

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu