Lucy Akhurst (gebore 18 November 1975) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Saint (1997) en Morris: A Life with Bells On (2009), en in die televisiereeks Spaced (1999).
Filmografie Rolprente 1997: The Saint 2003: Trinity 2009: Morris: A Life with Bells On
Televisiereekse 1994: All Quiet on the Preston Front 1997: The Vanishing Man 1999: Spaced 2000: Beast
Televisierolprente 1997: The Vanishing Man 2005: Prince Eddy: The King We Never Had
Video's 2004: Skip to the End
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1970