Tim Woodward (gebore 24 April 1953) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente King David (1985), K-19: The Widowmaker (2002), London Has Fallen (2016), en Criminal (2016).
Filmografie Rolprente 1985: King David 1986: Salomè 1993: Closing Numbers 2002: K-19: The Widowmaker 2016: London Has Fallen 2016: Criminal
Televisiereekse 1977: Wings 1982: Cousin Phillis 1985: Theatre Night 1990: Families 2004: Murder City 2011: Mad Dogs
Televisierolprente 1982: East Lynne 1983: The Case of the Frightened Lady 1990: Traitors 1995: Prime Suspect: The Scent of Darkness 1999: The Colour of Justice
Video's 2007: Cynthia Payne: At the 'House of Cyn'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2023