Ben Wright (5 Mei 1915 – 2 Julie 1989) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 101 Dalmatians (1961), The Sound of Music (1965), The Jungle Book (1967), en The Little Mermaid (1989).
Filmografie Rolprente 1961: 101 Dalmatians 1965: The Sound of Music 1967: The Jungle Book 1972: Chandar, the Black Leopard of Ceylon 1989: The Little Mermaid
Televisiereekse 1950: The Alan Young Show 1956: The Adventures of Hiram Holliday 1963: The Outer Limits
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu