Philip Wright is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Flying Scotsman (2006) en in die televisiereekse Line of Duty (2012) en Doctor Foster (2015).
Filmografie Rolprente 2006: The Flying Scotsman
Televisiereekse 2007: Sold 2012: Line of Duty 2015: Doctor Foster
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu