Michael Xavier (gebore 27 November 1977) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Into the Woods (2011) en Never Let Go (2015).

Filmografie Rolprente 2011: Into the Woods 2015: Never Let Go

Video's 2004: The Mikado

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu