Richard Yearwood (gebore 22 Junie 1970) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Percy Jackson: Sea of Monsters (2013) en in die televisiereeks Shannon & Sophie (2014).
Filmografie Rolprente 1993: Blood Brothers 1995: Street Law 2010: Gods of Accident 2013: Percy Jackson: Sea of Monsters 2017: Rock, Paper, Scissors (R.P.S.)
Televisiereekse 1997: Donkey Kong Country 2001: Tracker 2002: Love by Design 2003: Platinum 2003: Date with Design 2006: Growing Up Creepie 2011: InSecurity 2014: Shannon & Sophie
Televisierolprente 1999: Dangerous Evidence: The Lori Jackson Story 2002: Christmas Rush 2003: Webs
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense