Brian Worth (30 Julie 1914 – 25 Augustus 1978) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Christmas Carol (1951) en Holiday Week (1952), en in die televisiereeks Department S (1969).
Filmografie Rolprente 1951: A Christmas Carol 1952: Holiday Week 1954: An Inspector Calls 1955: Murder on Approval 1955: Windfall 1956: Breakaway 1972: The Boy Who Turned Yellow
Televisiereekse 1960: Francis Storm Investigates 1964: Secret Agent 1969: Department S
Televisierolprente 1946: Androcles and the Lion 1946: The Wind and the Rain 1950: Bright Shadow
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu