Richard Wordsworth (19 Januarie 1915 – 21 November 1993) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Quatermass Xperiment (1955) en in die televisiereekse Nicholas Nickleby (1957), R3 (1964), en Chocky's Challenge (1986).

Filmografie Rolprente 1955: The Quatermass Xperiment

Televisiereekse 1957: Nicholas Nickleby 1958: More Than Robbery 1961: Doctor Knock 1964: R3 1980: The Greeks: A Journey in Space and Time 1983: The Old Men at the Zoo 1986: Chocky's Challenge

Televisierolprente 1955: The Storm Bell 1955: The Sleeping Beauty 1957: The Power and the Glory

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Alumni van die Universiteit Cambridge