Patrick Waddington (9 Augustus 1903 – 4 Februarie 1987) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Loyalties (1933), The Black Tulip (1937), en A Night to Remember (1958), en in die televisiereeks Department S (1969).

Filmografie Rolprente 1926: If Youth But Knew 1933: Loyalties 1935: The Loves of Madame Dubarry 1937: The Black Tulip 1948: The Clouded Crystal 1958: A Night to Remember

Televisiereekse 1969: Department S

Televisierolprente 1948: Without Witness 1949: The Mollusc

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1901