Kenneth Waller (5 November 1927 – 28 Januarie 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Chitty Chitty Bang Bang (1968) en in die televisiereekse Are You Being Served? (1972), Big Deal (1984), en Bread (1986).

Filmografie Rolprente 1968: Chitty Chitty Bang Bang

Televisiereekse 1972: Are You Being Served? 1984: Big Deal 1986: Bread 1996: Romuald the Reindeer

Televisierolprente 1976: The Venetian Twins 1992: Santa's First Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu