Eamonn Walker (gebore 12 Junie 1962) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Unbreakable (2000), Tears of the Sun (2003), en Lord of War (2005), en in die televisiereeks Oz (1997).

Filmografie Rolprente 2000: Unbreakable 2000: Once in the Life 2003: Tears of the Sun 2005: Lord of War 2009: Blood and Bone

Televisiereekse 1985: In Sickness and in Health 1997: Oz 2006: Justice 2009: Kings 2010: The Whole Truth 2012: Chicago Fire

Televisierolprente 1997: Supply & Demand 2001: Othello 2002: Whitewash: The Clarence Brandley Story

Video's 2006: The Making of 'Lord of War'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu