David Waller (27 November 1920 – 23 Januarie 1997) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Lady Jane (1986) en in die televisiereekse Cribb (1980) en All Passion Spent (1986).

Filmografie Rolprente 1968: Work Is a 4-Letter Word 1986: Lady Jane

Televisiereekse 1959: The Secret of Carrick House 1974: The Aweful Mr. Goodall 1978: Enemy at the Door 1980: Cribb 1986: All Passion Spent

Televisierolprente 1970: Doing Her Own Thing 1972: A Day Out 1980: The Tempest 1985: Shadowlands

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu