Peter Stephens (3 Januarie 1920 – 17 September 1972) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Wolfshead: The Legend of Robin Hood (1969) en in die televisiereekse The Avengers (1961), Doctor Who (1963), en The Corridor People (1966).
Filmografie Rolprente 1967: Herostratus 1969: Wolfshead: The Legend of Robin Hood
Televisiereekse 1960: The Trouble with Harry 1961: The Avengers 1963: Doctor Who 1965: An Enemy of the State 1966: The Corridor People 1969: As Good Cooks Go 1969: Mr. Digby Darling
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1972 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu