Nosher Powell (15 Augustus 1928 – 20 April 2013) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Krull (1983), Willow (1988), en First Knight (1995), en in die televisiereeks Department S (1969).
Filmografie Rolprente 1983: Krull 1987: Eat the Rich 1988: Willow 1995: First Knight
Televisiereekse 1969: Department S 1984: The Steam Video Company 1990: Canned Carrott 1994: Gangsters
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu