Augustus Prew (gebore 17 September 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente About a Boy (2002), The Secret of Moonacre (2008), Charlie St. Cloud (2010), en Kick-Ass 2 (2013).

Filmografie Rolprente 2002: About a Boy 2008: The Secret of Moonacre 2010: Charlie St. Cloud 2010: Sophie & Sheba 2012: Animals 2012: Hated 2013: Kick-Ass 2 2016: Chubby Funny

Televisiereekse 2013: The Village 2016: Pure Genius

Televisierolprente 2005: Marigold 2008: Little Rikke 2016: Mamma Dallas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense