Jack Purvis (13 Julie 1937 – 21 November 1997) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode IV - A New Hope (1977), Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back (1980), Time Bandits (1981), en Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983).

Filmografie Rolprente 1977: Star Wars: Episode IV - A New Hope 1980: Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back 1981: Time Bandits 1983: Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi

Televisierolprente 1966: Snow White and the Seven Dwarfs

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu