Mike Pratt (7 Junie 1931 – 10 Julie 1976) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Repulsion (1965) en Sitting Target (1972), en in die televisiereeks My Partner the Ghost (1969).
Filmografie Rolprente 1958: The Duke Wore Jeans 1965: Repulsion 1972: Sitting Target
Televisiereekse 1963: Maupassant 1964: Secret Agent 1969: My Partner the Ghost 1971: Long Voyage Out of War
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu